Lekker bederf vir dié wat hulle in tronke in VSA laat inent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Karthik Garikapati
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Karthik Garikapati

Soek jy skyfies, pizza of gebraaide bief saam met daai entstof?

New York se departement van korrektiewe dienste en gemeenskapstoesig bied nou kitskosmaaltye soos McDonald’s en pizza aan om gevangenes aan te moedig om hulle teen Covid-19 te laat inent, berig die nuuswebwerf Newsweek.

Die departement het Woensdag ’n memorandum aan gevangenes gestuur waarin hy sê dat hulle die aansporing sal aanbied as die gevangenes teen 8 Desember volledig of gedeeltelik teen Covid-19 ingeënt word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos