Die grootste Birmaanse luislang nog, wat net minder as 100 kg weeg en 5 m lank is, is in Florida aangekeer.
Die BBC berig bioloë het verlede Woensdag 20 minute lank gespook om haar van kant te maak.