Lyke van egpaar wat vermoedelik reeds in 2020 dood is, in huis in Ierland gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Royal Portrush-baan in die noorde van Ierland is vanjaar vir die eerste keer in 68 jaar gasheer vir die Britse Ope.Foto: Getty Images
Die Royal Portrush-baan in die noorde van Ierland is vanjaar vir die eerste keer in 68 jaar gasheer vir die Britse Ope.Foto: Getty Images

Die polisie ondersoek die dood van twee Britse pensioentrekkers wat vermoedelik in 2020 dood is, maar wie se lyke eers vandeesweek in hul huis in ’n afgeleë gebied in die suide van Tipperary, Ierland, gekry is.

Die tyd van Nicholas (81) en Hilary Smith (79) se dood moet nog bevestig word, maar artikels in hul yskas dui daarop dat hulle tussen November en Desember 2020 dood is, berig The Irish Times.

Hul lyke is Maandagmiddag in hul huis gekry nadat die polisie ontbied is om te kyk of alles pluis is. Hulle is aan hul tande uitgeken. Nicholas is in ’n slaapkamer gekry en Hilary in die leefarea. Daar was geen teken van gedwonge toegang tot die huis nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.88
-0.4%
Rand - Pond
19.54
-0.8%
Rand - Euro
16.80
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.01
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,838.89
+0.6%
Silwer
21.52
+1.8%
Palladium
1,926.50
+2.5%
Platinum
914.62
+0.3%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,430
+2.4%
Alle aandele
67,764
+2.1%
Hulpbronne 10
66,008
+2.5%
Industriële 25
79,501
+3.8%
Finansiële 15
15,456
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos