Maatskappye in VSA sal reiskoste vir aborsies in ander state dek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense betoog vir aborsieregte nadat die Amerikaanse hooggeregshof die aborsiebeslissing tersyde gestel het.   Foto: Reuters
Mense betoog vir aborsieregte nadat die Amerikaanse hooggeregshof die aborsiebeslissing tersyde gestel het. Foto: Reuters

Talle groot maatskappye het reeds aangedui dat koste van hul Amerikaanse vrouewerknemers deur hul mediese fonds gedek word indien hulle vir wettige aborsies sou moet reis.

Soortgelyke aankondigings van maatskappye, onder meer Disney en Meta, kom ná Vrydag se beslissing van die Amerikaanse hooggeregshof in die saak van Dobbs teen die Women’s Health Organisation, waarin die Roe-teen-Wade-aborsiebeslissing tersyde gestel is.

Die jongste hofbeslissing, wat deur die Republikeine gesteun word, verbied aborsies ná 15 weke van swangerskap. Texas, Tennessee, Kentucky en Mississippi is onder die 13 deelstate wat in reaksie op die beslissing reeds wetgewing oor die verbod op aborsies ingestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 36/1
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.60
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,800.70
+0.6%
Silwer
20.76
+2.2%
Palladium
2,236.00
-2.4%
Platinum
964.00
+0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos