Macron herdenk geweld by betoging 60 jaar gelede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Emmnauel Macron het Saterdag ’n krans by die Bezons-brug gelê in herdenking van die slagting sestig jaar gelede toe die Franse polisie op Algerynse betogers in die Franse hoofstad toegeslaan het.  Foto: Reuters
Pres. Emmnauel Macron het Saterdag ’n krans by die Bezons-brug gelê in herdenking van die slagting sestig jaar gelede toe die Franse polisie op Algerynse betogers in die Franse hoofstad toegeslaan het. Foto: Reuters

Pres. Emmanuel Macron van Frankryk het Saterdag die bloedige ingryping 60 jaar gelede by ’n protesoptog van Algerynse betogers in die Franse hoofstad as ’n “onverskoonbare misdaad” bestempel.

Dit is die sterkste taal nóg wat deur ’n Franse president gebruik is om dié slagting – toe baie van die betogers se lyke in die Seine gegooi is – te veroordeel.

Die Paryse polisie het op 17 Oktober 1961 slaags geraak met sowat 25 000 Algerynse mense wat betoog het teen ’n aandklokreël wat teen Algeryne in die stad ingestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 203/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+1.0%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.19
+0.2%
Silwer
23.78
+1.3%
Palladium
1,917.50
+0.7%
Platinum
998.00
+1.3%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,088
+1.2%
Alle aandele
75,740
+1.1%
Hulpbronne 10
75,411
+1.2%
Industriële 25
96,034
+1.9%
Finansiële 15
15,193
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos