Mag ontplooi al het Mosambiek nog nie amptelik ja gesê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse weermag sal ’n sleutelrol speel in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se ingrypingsmag wat in Cabo Delgado in die noorde van Mosambiek ontplooi sal word. Foto: Argief
Die Suid-Afrikaanse weermag sal ’n sleutelrol speel in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se ingrypingsmag wat in Cabo Delgado in die noorde van Mosambiek ontplooi sal word. Foto: Argief

’n Snelontplooiingsmag van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) sal Woensdag in die geweldgeteisterde Mosambiekse provinsie Cabo Delgado ontplooi word – al het Mosambiek nog nie amptelik ’n ooreenkoms hieroor met die SAOG onderteken nie.

Dié snelontplooiingsmag sal bepaal wat die rol van die SAOG-ingrypingsbrigade sal wees wat later ook ontplooi sal word, het Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, die naweek in ’n onderhoud met die SAUK gesê.

Moslem militante voer al die laaste vier jaar ’n skrikbewind in dié olie- en gasryke provinsie in die noorde van Mosambiek naby Tanzanië.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 187/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+1.0%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.68
+0.3%
Silwer
23.81
+1.4%
Palladium
1,917.50
+0.7%
Platinum
999.00
+1.4%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,047
+1.1%
Alle aandele
75,700
+1.0%
Hulpbronne 10
75,308
+1.1%
Industriële 25
96,024
+1.8%
Finansiële 15
15,192
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos