Malaria: WGO beveel eerste entstof aan vir kinders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

Kinders in groot dele van Afrika gaan teen Malaria ingeënt word.

Die BBC berig ná die sukses van immuniseringsprogramme in Ghana, Kenia en Malawi sê die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) dat ’n entstof teen die gevreesde siekte in die Afrikastreek suid van die Sahara en ander lande met matige tot hoë malaria-oordrag aangewend mag word.

Dr. Tedros Adhanom Ghebreyesus, direkteur-generaal van die WGO, het dit as “ ’n geskiedkundige oomblik” bestempel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos