Man (37) aangekla ná 5 met pyl en boog in Noorweë vermoor is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Polisielede op een van die misdaadtonele in Kongsberg, Noorweë, waar vyf mense vermoor is.  Foto: Reuters
Polisielede op een van die misdaadtonele in Kongsberg, Noorweë, waar vyf mense vermoor is. Foto: Reuters

’n Deense man (37) is in hegtenis geneem nadat vyf mense in Noorweë met ’n pyl en boog vermoor en twee gewond is.

Die voorval het Woensdagaand in Kongsberg gebeur, sowat 68 km van die hoofstad, Oslo.

Die man, wat glo 'n plaaslike inwoner is, is reeds aangekla, hoewel sy naam nog nie bekend gemaak is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.3%
Rand - Euro
17.06
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,775.17
+0.6%
Silwer
23.49
+1.4%
Palladium
2,044.00
+0.9%
Platinum
1,053.50
+1.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos