Deel

Man dood toe hy deur sinkgat in swembad ingetrek is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reddingswerkers by die gat in die swembad. Dié gat was sowat 13 m diep. Foto: Israel Brand- en Reddingsdienste
Reddingswerkers by die gat in die swembad. Dié gat was sowat 13 m diep. Foto: Israel Brand- en Reddingsdienste

Die eienaars van ’n villa in Israel is vir nalatigheid in hegtenis geneem nadat ’n man in ’n sinkgat in hul swembad beland en dood is.

’n Egpaar van in hul 60’s, wat die eiendom in die sentrale dorp Karmi Yosef, 40 km suidoos van Tel Aviv, besit, is Donderdag in hegtenis geneem weens die vermoede dat hulle die 32-jarige man se dood deur nalatigheid veroorsaak het. Hulle het Vrydag in die hof verskyn en is weer vrygelaat.

Selfoonbeeldmateriaal van die voorval Donderdag wys mense in swemklere in en om die byna leë swembad wat geskok toekyk hoe die water in ’n groot gat wegvloei en opblaasvoorwerpe saamneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.28
+1.2%
Rand - Pond
23.97
+1.4%
Rand - Euro
20.65
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.76
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,029.47
+2.4%
Palladium
1,408.13
-1.9%
Goud
1,961.28
+0.7%
Silwer
23.57
-0.2%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,422
-0.8%
Alle aandele
76,603
-0.7%
Hulpbronne 10
69,348
-1.4%
Industriële 25
103,842
-1.2%
Finansiële 15
14,979
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos