5 dood in pyl-en-boog-aanval in Noorweë

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Noorse polisiebeamptes sper Woensdagaand een van die misdaadtonele af nadat ’n man mense in die stad Kongsberg met ’n pyl en boog aangeval het.  Foto: Reuters
Noorse polisiebeamptes sper Woensdagaand een van die misdaadtonele af nadat ’n man mense in die stad Kongsberg met ’n pyl en boog aangeval het. Foto: Reuters

Vyf mense is in ’n stad in Noorweë dood nadat 'n man hulle met 'n pyl en boog aangeval het.

The Guardian berig die man is ná die aanvalle in die stad Kongsberg, 80 km suidwes van die hoofstad, Oslo, in hegtenis geneem.

Øyvind Aas, plaaslike polisiehoof, het aan verslaggewers gesê die man het na bewering “die aanvalle alleen uitgevoer. Verskeie mense is dood en beseer,” het Aas gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,801.01
+0.3%
Silwer
24.09
+0.0%
Palladium
1,980.00
+0.9%
Platinum
1,016.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos