Man vervolg wat lugwaardin glo in die gesig slaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vliegtuig van American Airlines op ’n aanloopbaan by die Los Angeles- internasionale lughawe.  Foto: Reuters
’n Vliegtuig van American Airlines op ’n aanloopbaan by die Los Angeles- internasionale lughawe. Foto: Reuters

Amerikaanse aanklaers vervolg nou die man wat na bewering verlede week ’n lugwaardin op ’n vliegtuig só in die gesig geslaan het dat haar neus begin bloei en sy harsingskudding opgedoen het.

Brian Hsu (20), van Irvine in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië, is op borgtog van $10 000 vrygelaat en opdrag gegee om weer op 15 November in die hof te verskyn.

Hsu se beweerde onderonsie met die lugwaardin het daartoe gelei dat die vlug, wat van New York na Santa Ana in Kalifornië onderweg was, na Denver herlei moes word. Die lugwaardin het ná die voorval duiselig gevoel en is op ’n draagbaar van die vliegtuig geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,752.25
-0.4%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,152.00
-0.3%
Platinum
910.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos