Maxwell-verhoor: ‘Jane’ sê sy ontmoet Trump op Mar-a-Lago

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Laura Menninger ondervra ‘Jane’ in die verhoor van Ghislaine Maxwell in hierdie hofskets.  Foto: Reuters/Jane Rosenberg
Laura Menninger ondervra ‘Jane’ in die verhoor van Ghislaine Maxwell in hierdie hofskets. Foto: Reuters/Jane Rosenberg

’n Vrou wat sê sy is meer as twee dekades gelede deur Ghislaine Maxwell en Jeffrey Epstein seksueel misbruik, het Woensdag in die hof getuig dat sy destyds die toe toekomstige pres. Donald Trump ontmoet het toe Epstein haar na Trump se Mar-a-Lago-landgoed geneem het. Sy was 14.

Die vrou, wat in die hof onder die skuilnaam “Jane” getuig, het ook gesê dat sy verskeie kere in Epstein se private vliegtuig gevlieg het saam met onder andere prins Andrew en die bekende sjef Adam Perry Lang, asook Epstein se ma en broer.

CNN berig sy het nie die oudpresident of van die ander passasiers op die vliegtuig van enige kwaaddoenery beskuldig nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos