Meer as 2 000 al dood in Haïti

akkreditasie
Die huis is een van talle wat in die kragtige aardbewing in Les Cayes, Haïti, vernietig is. Foto: Reuters
Die huis is een van talle wat in die kragtige aardbewing in Les Cayes, Haïti, vernietig is. Foto: Reuters

Terwyl die amptelike dodetal van die onlangse aardbewing in Haïti die 2 000-kerf verbygesteek het, het nog trillings die stad Les Cayes, wat die ergste deurgeloop het, geskud.

Talle hospitale is vernietig in Saterdag se aardbewing en dié wat bly staan het, is tot oorlopens toe vol slagoffers.

Baie pasiënte word buite die hospitale onder bome en op sypaadjies behandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos