KYK | Meer as 85 dood weens orkaan Ian

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Satellietfoto van ’n oord op die Sanibel-eiland wat deur die orkaan Ian vernietig is. Foto: Reuters
’n Satellietfoto van ’n oord op die Sanibel-eiland wat deur die orkaan Ian vernietig is. Foto: Reuters

Minstens 85 mense is tot dusver weens die orkaan Ian dood terwyl inwoners van die Amerikaanse deelstate Florida en Noord- en Suid-Carolina van die orkaan se verwoesting probeer herstel en amptenare vir hul reaksie op die storm gekritiseer word.

Die kategorie 4-orkaan het die kus van Florida Woensdag met ’n wind van tot 240 km/h getref. Minstens 85 mense is dood en honderde mense is tot dusver gered soos noodwerkers huise en geboue deursoek wat oorstroom het. Die dodetal sal na verwagting styg soos die vloedwaters terugtrek en soekspanne verder inbeweeg in gebiede wat van die buitewêreld afgesny was.

Nadat Ian tot ’n tropiese storm verswak het, het hy spoed opgetel toe hy Suid-Carolina Vrydag getref het. Verskeie paaie is oorstroom en versper deur bome wat omgeval het, maar geen sterftes is in Suid-Carolina aangemeld nie. Minstens vier mense is in Noord-Carolina dood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 156/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 159/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.33
+1.2%
Rand - Pond
21.27
+1.1%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,798.08
-0.3%
Silwer
22.65
-0.4%
Palladium
1,906.48
-2.0%
Platinum
1,026.50
-1.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,257
-0.9%
Alle aandele
74,356
-0.9%
Hulpbronne 10
73,765
-2.9%
Industriële 25
91,681
-0.5%
Finansiële 15
15,466
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos