Mense gaande oor posdiens se ‘When Harry Met Santa’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Harry en Kersvader vind liefde in Posten, Noorweë se staatsbeheerde posdiens, se advertensie.            Foto: Skermgreep/YouTube via Posten
Harry en Kersvader vind liefde in Posten, Noorweë se staatsbeheerde posdiens, se advertensie. Foto: Skermgreep/YouTube via Posten

Noorweë se staatsposdiens, Posten, het die 50 jaar wat sy regering selfdegeslagverhoudings nie meer as ’n misdaad beskou nie, met ’n Kersfees-advertensie gevier waarin Kersvader op ’n man genaamd Harry verlief raak.

“In 2022 vier Noorweë die 50 jaar wat dit vir ons moontlik is om lief te wees vir wie ons wil,” lui teks in die advertensie genaamd “When Harry Met Santa”.

Die advertensie wys hoe die band tussen dié twee met Kersvader se besoek een keer ’n jaar ontwikkel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos