Merkel hou dalk nog lank toesig ná Duitse verkiesing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Armin Laschet (links), wat hoop om Angela Merkel as bondskanselier op te volg, stem Sondag in Aachen, Duitsland. Langs hom is sy vrou, Susanne.   Foto: AP
Armin Laschet (links), wat hoop om Angela Merkel as bondskanselier op te volg, stem Sondag in Aachen, Duitsland. Langs hom is sy vrou, Susanne. Foto: AP

Die uitslag van die Duitse verkiesing, waar die sentraal-linkse Sosiaal Demokrate (SPD) ’n sterk aanslag maak op die uittredende bondskanselier, Angela Merkel, se Christen-Demokratiese Unie (CDU), kan Merkel vir maande in ’n opsigtersrol laat soos wat die partye voelers na mekaar uitsteek om koalisies te vorm en sodoende ’n meerderheid in die parlement te verkry.

Dis onmoontlik om die uitslag van die verkiesing vroeg te bepaal, maar die waarskynlikste scenario’s sluit in dat óf die SPD óf die konserwatiewe CDU/CSU (Christen-Sosialistiese Unie)-blok ’n koalisie met die Groen Party sal vorm. Teen Sondagmiddag vroeg was die voorspelling dat die Sosiaal Demokrate met ’n kortkop die meeste stemme op hulle sou verenig.

Merkel (67) is sedert 2005 aan die stuur van sake in die land, maar beplan om ná die verkiesing uit te tree – ’n einde van ’n era in Duitse politiek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos