Militêre vliegtuig val tussen huise in Texas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Rookwolk borrel uit die area in Lake Worth, Texas waar die vliegtuig neergestort het.  Foto: Jorge Moreno Jr/via Reuters
’n Rookwolk borrel uit die area in Lake Worth, Texas waar die vliegtuig neergestort het. Foto: Jorge Moreno Jr/via Reuters

’n Militêre opleidingsvliegtuig het Sondag in ’n woonbuurt in Lake Worth, Texas neergestort.

Drie huise is beskadig, maar geen inwoners is beseer nie, sê Ryan Arthur, hoof van die brandweer in Lake Worth.

Hy sê die vliegtuig se twee vlieëniers is gehospitaliseer nadat hulle hul noodvalskerms gebruik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos