Mosambiekse leier ‘dobber bo waterval’

akkreditasie
Die president van Mosambiek, Filipe Nyusi, is onder erge druk om oplossings vir die konflik in sy land te kry. Foto: Getty Images
Die president van Mosambiek, Filipe Nyusi, is onder erge druk om oplossings vir die konflik in sy land te kry. Foto: Getty Images

Terwyl daar tekens is van ’n insurgenteteenwoordigheid in minstens twee ander provinsies as die beleërde Cabo Delgado in noordelike Mosambiek, veg die president van die land, Filipe Nyusi, in die suide vir sy politieke lewe.

Konflik tussen rebellevegters met vermeende Isis-bande en die Mosambiekse weermag woed al sedert 2017 in dié land se noordelikste provinsie, Cabo Delgado.

Tot dusver was rebelle-operasies beperk tot dié provinsie, waar veral die aanvalle op die strategiese hawedorpe Mocímboa da Praia in Augustus 2020 en Palma in Maart skokgolwe deur die streek gestuur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos