Namibiërs kan nie in VSA eis oor Duitse volksmoord

akkreditasie
Namibië is bekend as die land van kontras. Hier sien jy van woestyn tot diere en veel meer. Foto: Danielle Daniëls
Namibië is bekend as die land van kontras. Hier sien jy van woestyn tot diere en veel meer. Foto: Danielle Daniëls
Foto: Danielle Daniëls

Afstammelinge van Herero- en Namafamilies wat in Duitse konsentrasiekampe in die vroeë 1900’s dood is, het geen reg in Amerika op skadevergoeding van Duitsland nie.

’n Amerikaanse regter het Woensdag die eis uit die hof gegooi op grond daarvan dat Duitsland as ’n onafhanklike land nie aanspreeklik is vir eise in ’n Amerikaanse hof nie.

Die eisers het aangevoer geld van Namibië is gebruik om ’n huis vir die Duitse konsul en die Duitse missie by die Verenigde Nasies (VN) in New York te koop, dat kopbene van die Herero’s en Namas na die American Museum of Natural History geneem is, en dat ’n geskrewe dokument oor die volksmoord na New York se openbare biblioteek gestuur is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 172/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Royal AM 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+0.2%
Rand - Pond
20.88
+0.5%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,781.00
-0.2%
Silwer
22.36
-0.6%
Palladium
1,847.50
-0.3%
Platinum
955.00
-0.3%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,073
-0.7%
Alle aandele
72,489
-0.6%
Hulpbronne 10
68,836
-1.8%
Industriële 25
95,793
-0.2%
Finansiële 15
14,307
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos