Mette Frederiksen, Deense premier, pres. Sauli Niinisto van Finland, Magdalena Andersson, Sweedse eerste minister, Jonas Gahr Store, premier van Noorweë, en Katrin Jakobsdottir, Ysland se eerste minister, Dinsdag op die Navo-beraad in Madrid, Spanje. Foto: Reuters
Terwyl Finland en Swede se aansluiting by die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) nou ’n blote formaliteit geword het, het Navo-lede Woensdag verskeie stappe aangekondig wat die organisasie se vuurkrag en teenwoordigheid in Europa geweldig gaan versterk.
Navo gaan waarskynlik op sy beraad, wat tans in Madrid, Spanje, plaasvind, die groen lig gee dat die reaksiemag in Oos-Europa teen volgende jaar byna agtvoudig van 40 000 tot 300 000 lede vergroot word.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.