Nepalese vrou klim Everest 10 keer, verbeter eie rekord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lhakpa Sherpa (48). Foto: Facebook/Navyo Nepal
Lhakpa Sherpa (48). Foto: Facebook/Navyo Nepal

’n Nepalese vrou het Donderdag vir die tiende keer die kruin van Everest bereik en sodoende haar eie rekord met die klim van dié ikoniese berg verbeter.

Lhakpa Sherpa (48) wat nou in Amerika woon, het haar eie rekord verbeter en die eerste vrou geword wat die kruin tien keer bereik het, het haar broer Mingma Gelu Sherpa, ’n amptenaar van haar Seven Summit Club-agentskap, aan Reuters gesê.

Bhishma Kumar Bhattarai, ’n Nepalese toerisme-amptenaar, het bevestig dat sy die rekord verbeter het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.80
+0.1%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,781.07
+0.1%
Silwer
20.22
-0.3%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
936.78
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos