Nigerië: 1 844 ontsnap toe tronk aangeval word

akkreditasie
Verbrande boeke in die tronk in Nigerië wat die aanvallers met plofstof oopgeskiet het.  Foto: Reuters
Verbrande boeke in die tronk in Nigerië wat die aanvallers met plofstof oopgeskiet het. Foto: Reuters

Byna 2 000 gevangenes het uit ’n Nigeriese tronk ontsnap toe swaar gewapende aanvallers dit Maandag met vuurpylaangedrewe granate, masjiengewere, plofstof en ander vuurwapens aangeval het.

Die polisie vermoed die verbode separatistegroep Inheemse Mense van Biafra (IPOB) is verantwoordelik vir die aanval op die Owerri- korrektiewe sentrum in die suidoostelike stad Owerri in die staat Imo.

’n Woordvoerder van die IPOB het egter gesê hulle is nie betrokke nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos