Nóg bomme saai chaos in Kaboel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die Taliban vroeër vandeesmaand op patrollie in die strate van Kaboel.
Lede van die Taliban vroeër vandeesmaand op patrollie in die strate van Kaboel.
Ahmad Sameer Elhan / ATPImages / Getty Images

Minstens een persoon is dood en talle ander beseer toe twee bomme gister in Afganistan se hoofstad, Kaboel, ontplof het.

Volgens ’n woordvoerder van die land se departement van binnelandse sake het ’n motorbom ontplof buite ’n moskee in ’n gebied waar daar oorwegend Sjiïet-Moslems woon. Hy het gesê een persoon het gesterf en ses ander is beseer. Dié getal is egter onbevestig en ’n Taliban-amptenaar het gesê sewe mense het gesterf en nege is beseer.

’n Tweede ontploffing het ’n nabygeleë woonbuurt geruk, maar die skade en aantal slagoffers was gistermiddag nog onbekend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos