Nóg menslike oorskot in VSA-meer gevind

akkreditasie
Menslike oorskot is die afgelope maand in Lake Mead aan die weskus van Amerika ontdek. Een van die lyke is naby dié geroeste drom gekry. Foto: Getty Images
Menslike oorskot is die afgelope maand in Lake Mead aan die weskus van Amerika ontdek. Een van die lyke is naby dié geroeste drom gekry. Foto: Getty Images

Nog menslike oorskot is in ’n meer in Amerika gevind wat aan meer as 20 miljoen mense aan die weskus van die land drinkwater verskaf.

Lake Mead is volgens die BBC die grootste drinkwater-reservoir in Amerika en verskaf water aan inwoners van Las Vegas tot Los Angeles. Hierdie twee plekke in Kalifornië en Nevada word geskei deur ’n afstand van sowat 170 km.

Die mees onlangse oorskot is Saterdag in die reservoir, waarvan die watervlakke onlangs vinnig begin daal het, gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos