NS-treurspel: Ma van vermoorde dogtertjies bly agter tralies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Lauren Dickason en die tweeling, Karla en Maya, in April. Graham Dickason het by dié foto geskryf: ‘My lewe.’  Foto: Facebook
Dr. Lauren Dickason en die tweeling, Karla en Maya, in April. Graham Dickason het by dié foto geskryf: ‘My lewe.’ Foto: Facebook

Dr. Lauren Anne Dickason (40), van Pretoria, het Saterdag in ’n Nieu-Seelandse hof in verband met die moord op haar drie dogters verskyn.

Sy is in hegtenis geneem nadat die sesjarige Liane en haar tweelingsussies, die tweejarige Karla en Maya, se lykies Donderdagaand deur hul pa, dr. Graham Dickason, in hul huis in Timaru in Nieu-Seeland aangetref is.

Die tragedie het hom afgespeel kort nadat hulle ná hul kwarantyntydperk na hul nuwe woning getrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,798.88
+0.1%
Silwer
24.02
-0.2%
Palladium
1,973.54
+0.3%
Platinum
1,014.04
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos