NS-treurspel: Polisie klaar met ondersoek op misdaadtoneel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Graham Dickason saam met sy drie dogtertjies, die tweejarige tweeling Karla en Maya, en die sesjarige Liane.   Foto: Facebook /Lauren Dickason
Dr. Graham Dickason saam met sy drie dogtertjies, die tweejarige tweeling Karla en Maya, en die sesjarige Liane. Foto: Facebook /Lauren Dickason

Die polisie in Timaru, Nieu-Seeland, het hul ondersoek afgehandel by die woning waar drie kinders van die Dickason-gesin van Suid-Afrika, Donderdag dood gevind is.

NZ Herald berig die meisies se pa, dr. Graham Dickason, mag nou weer na die huis terugkeer. Die publikasie het ook berig dat ’n familielid van Dickason Dinsdag in Timaru sal aankom.

Liane (6) en die tweejarige tweeling Karla en Maya se ma, Lauren, word daarvan aangekla dat sy hulle vermoor het. Sy word tans in ’n geestesgesondheidskliniek in Christchurch aangehou, het Netwerk24 vroeër berig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.77
+0.3%
Silwer
23.85
+2.8%
Palladium
2,092.00
+3.5%
Platinum
1,044.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos