NS-treurspel: Vrou glo aangekla van moord op kinders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Lauren Dickason en die tweeling, Karla en Maya, in April. Graham Dickason het by dié foto geskryf: ‘My lewe.’  Foto: Facebook
Dr. Lauren Dickason en die tweeling, Karla en Maya, in April. Graham Dickason het by dié foto geskryf: ‘My lewe.’ Foto: Facebook

“My lewe.”

Só het dr. Graham Dickason (44) sowat vier maande gelede geskryf by ’n foto van sy vrou, Lauren (40), wat hul laggende tweelingdogtertjies omhels.

Donderdagaand, skaars ’n week nadat die gesin uit hul verpligte kwarantyntydperk van twee weke na hul nuwe tuiste in Timaru in Nieu-Seeland getrek het, het hy op die lykies van sy drie dogtertjies afgekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos