Oekraïense magte herower nog ’n stad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Man ry gister met sy fiets verby verlate Russiese tenks in die dorpie Koeriliwka in Oekraïne.Foto: Reuters
’n Man ry gister met sy fiets verby verlate Russiese tenks in die dorpie Koeriliwka in Oekraïne.Foto: Reuters

Die Oekraïense weermag het Saterdag Liman, ’n belangrike stad in die besette Donetsk-streek, herower. Rusland sê hy moes sy magte aan die stad onttrek om te verhoed dat die Oekraïense weermag hulle omsingel.

Dié terugslag vir Rusland kom net ’n dag nadat pres. Wladimir Poetin aangekondig het dat Rusland byna ’n vyfde van Oekraïne se grondgebied, insluitend die Donetsk-streek waar Liman geleë is, annekseer.

Oekraïense soldate het hul sege in ’n video aangekondig wat buite die munisipale gebou in die middestad opgeneem en op sosiale media geplaas is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos