WAARSKUWING: Foto’s en beeldmateriaal in Netwerk24 se oorlogsdekking kan lesers ontstel.
• Oekraïense en Russiese magte was Woensdag verskans in veldslae, die dag waarop albei lande Hitler se inval in die voormalige Sowjetunie in 1941 herdenk.
• Russiese magte het beheer oor verskeie dorpies naby die beleërde stede Lisitsjansk en Sjewjerodonetsk in die oostelike Loehansk-gebied geneem.