WAARSKUWING: Foto’s en beeldmateriaal in Netwerk24 se oorlogsdekking kan lesers ontstel.
• Oekraïense troepe moet uit frontlinies in die oostelike stad Lisitsjansk terugtrek om te voorkom dat hulle omsingel word, sê goewerneur Serhi Haidai van die Loehansk-oblast, waarin Lisitsjansk geleë is.
• Lisitjansk, net oorkant die rivier van Sjewjerodonetsk, sal die volgende hooffokus van gevegte wees. ’n Pro-Russiese leier sê dit sal sowat ’n week en ’n half neem om ten volle beheer van dié stad te neem.