regstreeks

OEKRAÏNE | DAG 125: Poetin moet verantwoording doen vir aanval op sentrum – G7

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reddingswerkers en soldate werk skouer teen skouer by 'n winkelsentrum wat deur 'n Russiese missiel getref is in Krementsjoek, in die Poltawa-streek. Krementsjoek is 'n industriële stad in die ooste van Oekraïne wat langs die Dnipro-rivier lê. Foto: Reuters
Reddingswerkers en soldate werk skouer teen skouer by 'n winkelsentrum wat deur 'n Russiese missiel getref is in Krementsjoek, in die Poltawa-streek. Krementsjoek is 'n industriële stad in die ooste van Oekraïne wat langs die Dnipro-rivier lê. Foto: Reuters

WAARSKUWING: Foto’s en beeldmateriaal in Netwerk24 se oorlogsdekking kan lesers ontstel.

• 'n Russiese missiel het 'n besige winkelsentrum in Krementsjoek getref. Minstens 16 mense is dood en 59 beseer.

• Russiese troepe en hul bondgenote van die Loehansk-volksrepubliek beweeg voort in Lisitsjansk waar straatgevegte uitbreek.

• Oekraïne beheer nog Lisitsjansk, maar Rusland het hulpbronne ingeploeg en goewerneur Haidai sê dis moontlik dat die stad deur die Russe in besit geneem is.

• Charkif loop erg deur onder Russiese aanvalle. 'n Woonbuurt en laerskool is getref, waarin vyf mense dood is en 22 gewond, onder wie kinders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10 & 81/4
South Africa 326/10
Rand - Dollar
16.97
-0.6%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.08
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,756.42
-0.1%
Silwer
19.25
-1.5%
Palladium
2,128.00
-1.4%
Platinum
903.50
-1.2%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
63,358
-1.3%
Alle aandele
70,110
-1.3%
Hulpbronne 10
62,469
-2.2%
Industriële 25
86,536
-0.4%
Finansiële 15
15,844
-2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos