regstreeks

OEKRAÏNE | DAG 127: Navo sal op land, see en in lug versterk word – Biden

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Motorhawe in puin ná 'n Russiese missiel aanval in Dnipro in Oekraïne. Dit is Oekraïne se vierde grootste stad en het sowat 'n miljoen inwoners voor die oorlog gehad. Dit lê sentraal in die land langs die Dnieper-rivier. Foto: Reuters
'n Motorhawe in puin ná 'n Russiese missiel aanval in Dnipro in Oekraïne. Dit is Oekraïne se vierde grootste stad en het sowat 'n miljoen inwoners voor die oorlog gehad. Dit lê sentraal in die land langs die Dnieper-rivier. Foto: Reuters

WAARSKUWING: Foto’s en beeldmateriaal in Netwerk24 se oorlogsdekking kan lesers ontstel.

• Oleksandr Senkewitsj, burgemeester van Mikolajif, 'n rivierhawe naby die Swart See, sê agt missiele het die hawedorp getref. 'n Woonstelblok is ook getref waarin vier mense dood en vyf gewond is.

• "Daar is oral gevegte," sê die goewerneur van Loehansk, wat grootliks nou onder Russiese beheer is. Die Russe neem nou Lisitjansk gebou vir gebou in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos