regstreeks

OEKRAÏNE | DAG 176: Rusland sê hy sal kernwapens net in ‘noodsituasie’ gebruik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reddingswerkers by 'n woonstelgebou in Charkif in Oekraïne wat Donderdagoggend voor sonsopkoms in 'n Russiese missielaanval verwoes is. Foto: Reuters
Reddingswerkers by 'n woonstelgebou in Charkif in Oekraïne wat Donderdagoggend voor sonsopkoms in 'n Russiese missielaanval verwoes is. Foto: Reuters

WAARSKUWING: Foto’s en beeldmateriaal in Netwerk24 se oorlogsdekking kan lesers ontstel.

• Russiese bombardering in ’n residensiële gebied van Charkif, die tweede grootste stad in Oekraïne, het Woensdagaand tot sewe sterftes gelei en 16 mense is beseer.

• Oekraïense magte het 29 “besetters” doodgemaak en militêre artillerie, pantservoertuie en ’n militêre depot verwoes, sê die suidelike operasionele bevelsentrum van die Oekraïense weermag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos