WAARSKUWING: Foto’s en beeldmateriaal in Netwerk24 se oorlogsdekking kan lesers ontstel.
• Lisitsjansk was eens 'n stad in die ooste van Loehansk met sowat 100 000 inwoners, maar dis nou in puin terwyl talle inwoners steeds in bomskuilings woon.
• Russiese magte het 'n mark en residensiële area in die stad Slowiansk naby die frontlinies in Donetsk aangeval. Minstens twee mense is dood en sewe beseer, sê amptenare.