Olaf Scholz tot nuwe bondskanselier van Duitsland verkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die nuutverkose Duitse bondskanselier, Olaf Scholz, ontvang Woensdag ’n ruiker in die laerhuis van die parlement.   Foto: Fabrizio Bensch/Reuters
Die nuutverkose Duitse bondskanselier, Olaf Scholz, ontvang Woensdag ’n ruiker in die laerhuis van die parlement. Foto: Fabrizio Bensch/Reuters

Die Duitse federale parlement het Olaf Scholz Woensdag amptelik tot die nuwe bondskanselier van die land verkies.

Scholz, van die Sosiaal-Demokratiese Party (SDP) wat in ’n koalisieregering met die Groenparty en die Vrye Demokratiese Party is, sal nou amptelik die leisels in die Bundestag oorneem by die konserwatiewe leier, Angela Merkel, wat ná 16 jaar opsystaan.

LEES OOK: Stabiliteit was Merkel se visitekaartjie

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 165/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,841.20
-0.1%
Silwer
23.69
-1.2%
Palladium
2,174.50
+1.3%
Platinum
1,021.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,009
+0.5%
Alle aandele
72,500
+0.5%
Hulpbronne 10
72,947
+2.1%
Industriële 25
90,290
-0.7%
Finansiële 15
14,796
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos