Olimpiese atleet se man word van haar moord verdink

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Agnes Tirop het die Adizero: Road to Records-10 km-wedloop op 12 September in Herzogenaurach, Duitsland, in ’n tyd van 30:01 voltooi. Hier is sy by haar borg Adidas se kantoor ná haar sege. Foto: Getty Images
Agnes Tirop het die Adizero: Road to Records-10 km-wedloop op 12 September in Herzogenaurach, Duitsland, in ’n tyd van 30:01 voltooi. Hier is sy by haar borg Adidas se kantoor ná haar sege. Foto: Getty Images

Die polisie het bevestig die eggenoot van die Keniaanse atleet Agnes Tirop (25) is ’n verdagte in die ondersoek na haar moord.

Die lyk van die langafstandatleet en wêreldrekordhouer, wat haar land op die Olimpiese Spele in Tokio verteenwoordig het, is Dinsdagaand in haar huis in Iten gevind.

Die polisie het haar lyk in haar bed gekry nadat hulle by die huis gaan ondersoek instel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,773.85
+0.5%
Silwer
23.46
+1.2%
Palladium
2,046.00
+0.9%
Platinum
1,051.50
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos