Ontvoerdes van kerk in Haïti met geliefdes in VSA herenig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van die sendelinge en hul kinders wat in Oktober in Haïti ontvoer is. Almal is ongedeerd en sou teen Woensdag met hul geliefdes in Amerika herenig word. Foto: Skermgreep / Christian Aid Ministries
Van die sendelinge en hul kinders wat in Oktober in Haïti ontvoer is. Almal is ongedeerd en sou teen Woensdag met hul geliefdes in Amerika herenig word. Foto: Skermgreep / Christian Aid Ministries

Amerikaanse sendelinge wat in Oktober in Haïti ontvoer is, sou teen Woensdag almal met hul families herenig word, het die Christian Aid Ministries, die kerk in die deelstaat Ohio, in ’n video-verklaring bevestig.

Die laaste van die gyselaars, wat 16 Amerikaners en ’n Kanadees insluit, het verlede week van hul ontvoerders ontsnap, het Weston Showalter, ’nwoordvoerder van die kerk, Maandag aangekondig.

Dit is nie bekend of die losprys van $17 miljoen wat die ontvoerders geëis het, betaal is nie, hoewel die owerhede met die ontvoerders onderhandel het, berig BBC.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 81/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,795.41
+0.4%
Silwer
20.48
-1.0%
Palladium
2,231.50
-0.5%
Platinum
935.00
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos