Opposisieleier wen verkiesing in Zambië

akkreditasie
Hakainde Hichilema, Zambië se nuutverkose president, toe hy verlede week in Lusaka gestem het. Foto: Reuters
Hakainde Hichilema, Zambië se nuutverkose president, toe hy verlede week in Lusaka gestem het. Foto: Reuters

Zambië se opposisieleier, Hakainde Hichilema, het die land se huidige president, Edgar Lungu, in die nasionale verkiesing verslaan.

Dit is Maandag amptelik deur die land se verkiesingskommissie bevestig toe hulle die finale uitslag van 155 van Zambië se 156 kiesafdelings bekendgemaak het.

Hichilema het 2,81 miljoen teenoor Lungu se 1,81 miljoen stemme op hom verenig uit ’n totaal van 7 miljoen kruisies wat verlede week getrek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos