Oslo: Man 9 jaar ná sy dood in woonstel gekry

akkreditasie
Foto ter illustrasie.   Foto: Unsplash/Eirik Skarstein
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Eirik Skarstein

Dis nou wat gebeur in ’n wêreld waar ’n mens nie meer jou bure ken nie – ’n man se oorskot is in Desember, nege jaar ná sy dood, in sy woonstel in die Noorweegse hoofstad, Oslo, gevind.

Die ontdekking is gedoen toe die opsigter van die woonstelgebou uiteindelik sover gekom het om herstelwerk daar te gaan doen – iets wat jare lank agterweë gebly het. Toe hy nie toegang kon kry nie, het hy die polisie gevra om die deur oop te maak.

Daar was ’n houer afgeroomde melk in die yskas met ’n vervaldatum van 6 Mei 2011 en ’n posstuk met ’n datumstempel vir 29 April 2011, die dag waarop prins William en Catherine, die hertogin van Cambridge, getroud is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos