SA'ner ná 7 j. in Afganistan: 'Ek moes oppak en padgee'

akkreditasie
'n Skermgreep van ’n video wat wys hoe skares mense op ’n passasiersbrug toesak in die hoop om toegang tot ’n vliegtuig te kry wat op ’n aanloopbaan in Afganistan gereed staan. DIe video is deur die BBC se Suid-Asiatiese kantoor-hoof, Nicola Careem, op Twitter geplaas. 'Dis waarskynlik een van die hartseerste beelde van Afganistan wat ek nóg gesien het,' het Careem geskryf. '’n Nasie desperaat en alleen gelaat. Geen hulpagentskappe, geen VN, geen regering, niks.'

“Die Amerikaners het die slang gevang, maar nie sy kop vermorsel nie.”

Dit is die woorde van ’n Suid-Afrikaner wat tot so onlangs soos twee maande gelede nog in Afganistan as kontrakteur gewerk het.

Volgens dié 41-jarige Bloemfonteiner, wat Maandag op voorwaarde van anonimiteit met Netwerk24 gepraat het, staan miljoene onskuldige Afgane se lewe op die spel nadat vegters van die Taliban Vrydag vier provinsiale hoofstede beset en Sondag ook die hoofstad, Kaboel, oorgeneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 203/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+1.0%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,818.19
+0.2%
Silwer
23.78
+1.3%
Palladium
1,917.50
+0.7%
Platinum
998.00
+1.3%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,088
+1.2%
Alle aandele
75,740
+1.1%
Hulpbronne 10
75,411
+1.2%
Industriële 25
96,034
+1.9%
Finansiële 15
15,193
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos