Pence verwerp Trump se versoek om uitslag in sy guns te swaai

akkreditasie
Mike Pence, Amerika se visepresident. Foto: Reuters
Mike Pence, Amerika se visepresident. Foto: Reuters

Vise-pres. Mike Pence van Amerika het pres. Donald Trump se versoek verwerp om die uitkoms van die presidentsverkiesing in Trump se guns te swaai. Dit kom nadat Joe Biden, die Demokrate se presidentskandidaat, in November verlede jaar die verkiesing teen Trump gewen het.

Pence, ’n lojale luitenant gedurende die vier jaar van Trump se onstuimige presidentskap, het die voortou geneem by die opening van die gesamentlike sitting van die kongres om Biden se oorwinning formeel te bekragtig.

Die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers, wat besware teen die oorwinning van Biden deur ’n groep pro-Trump Republikeinse wetgewers moes oorweeg, het skielik en onverwags verdaag toe Trump-ondersteuners die Kongresgebou bestorm het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 68/2
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.42
+0.7%
Rand - Pond
20.99
+0.6%
Rand - Euro
17.49
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,816.45
+0.1%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,892.50
-0.6%
Platinum
990.50
+0.5%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,018
+1.1%
Alle aandele
75,668
+1.0%
Hulpbronne 10
74,771
+0.4%
Industriële 25
96,408
+2.2%
Finansiële 15
15,235
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos