Poetin stuur Russe huis toe te midde van toename in infeksies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dokters met spesiale oorpakke om hulle teen die koronavirus SARS-CoV-2 te beskerm, behandel Dinsdag ’n pasiënt met Covid-19 (links), terwyl nog ’n pasiënt na ’n ander saal by die Moskouse stadshospitaal verskuif word.   Foto: AP
Dokters met spesiale oorpakke om hulle teen die koronavirus SARS-CoV-2 te beskerm, behandel Dinsdag ’n pasiënt met Covid-19 (links), terwyl nog ’n pasiënt na ’n ander saal by die Moskouse stadshospitaal verskuif word. Foto: AP

Pres. Wladimir Poetin het beveel dat die meeste Russe later die maand vir ’n week van die werk af wegbly te midde van ’n toename in Covid-19-infeksies in die land.

Hy het ook ’n ernstige beroep op mense gedoen om hulle te laat inent, berig Associated Press.

Rusland se SARS-CoV-2-taakspan het die afgelope 24 uur 1 028 sterftes aangemeld, die hoogste getal sedert die aanvang van die pandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos