Pole stuur nog soldate om te keer dat migrante oor grens kom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Migrante drom saam by lemmetjiesdraad op die grens tussen Pole en Belarus in die omgewing van die Belarussiese stad Grodno in dié skermgreep van ’n video op sosiale media wat Dinsdag deur Reuters bekom is.  Foto: Reuters
Migrante drom saam by lemmetjiesdraad op die grens tussen Pole en Belarus in die omgewing van die Belarussiese stad Grodno in dié skermgreep van ’n video op sosiale media wat Dinsdag deur Reuters bekom is. Foto: Reuters

Migrante wat in ysige weer in Belarus gestrand is, het weer probeer om die grens na Pole oor te steek, het die owerhede in Warskou Woensdag gesê.

Meer soldate is na die grens gestuur om te verhoed dat hulle toegang tot die Europese Unie (EU) kry.

Honderde migrante het kamp opgeslaan langs die grens waar lemmetjiesdraad en Poolse soldate hul weg versper.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
-0.0%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.37
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,203.50
-1.8%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos