PRAGFOTO’S: Só lyk Diana se standbeeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
William en Harry het tot verseker dat Ian Rank-Broadley, die beeldhouer, hul ma se prominente neus perfek in die beeld verewig. Dié foto van Diana is in Junie 1997 geneem, skaars twee maande voor haar dood.  Foto: Getty Images
William en Harry het tot verseker dat Ian Rank-Broadley, die beeldhouer, hul ma se prominente neus perfek in die beeld verewig. Dié foto van Diana is in Junie 1997 geneem, skaars twee maande voor haar dood. Foto: Getty Images

Lewensgetrou en treffend.

Dít is hoe die groter as lewensgroot standbeeld van Diana, ontslape prinses van Wallis, beskryf word. Die beeld is Donderdagmiddag laat in die gesonke tuin by Kensington-paleis onthul.

Drie onbekende kinders staan om Diana, van wie twee duidelik van voor af gesien word. Dit is deel van die universele boodskap wat die beeld wil uitdra, sowel as om verskillende geslagte te verteenwoordig. Dit is ook tekenend van die prinses se liefdadigheidswerk en haar uitgesprokenheid oor die belang om kinders oral oor te koester en te beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos