Prins korrel vir Kirk oor ruimtereis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins William het hom die week uitgespreek en gesê briljante miljardêrs moet eers ons eie planeet red voor hulle ruimte-resies wil hou. Hier is hy in gesprek tydens ’n BBC Newscast onderhoud wat Donderdag uitgesaai is.  Foto: Skermgreep/BBC
Prins William het hom die week uitgespreek en gesê briljante miljardêrs moet eers ons eie planeet red voor hulle ruimte-resies wil hou. Hier is hy in gesprek tydens ’n BBC Newscast onderhoud wat Donderdag uitgesaai is. Foto: Skermgreep/BBC

Dis nou prins William teen Captain Kirk.

’n Dag nadat die 90-jarige Star Trek-akteur William Shatner in Jeff Bezos se Blue Origin-kapsule na die ruimte gevaar het, het die 39-jarige Britse prins in ’n onderhoud gesê miljardêrs moet hulle eerder daarop toespits om die aarde te red as om ruimtetoerisme na te jaag.

“Ons het die wêreld se wonderlikste breine en verstande nodig om daarop te fokus om dié planeet te herstel, nie om die volgende plek te gaan soek om te bewoon nie,” het hy in ’n onderhoud met die BBC gesê. Die hertog van Cambridge het bygevoeg hy het “absoluut geen” belangstelling daarin om die ruimte in te vaar nie en dat daar “fundamentele vrae” is oor die koolstofkoste van ruimtevlugte. Benewens Bezos is Richard Branson en Elon Musk ook besig om ruimtemaatskappye op te bou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.08
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,797.33
+2.6%
Platinum
960.66
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos