R. Kelly skuldig! Hy gaan lank in tronk sit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
R. Kelly toe hy in 2009 in Suid-Afrika getoer het.  Foto: Fani Mahuntsi/Gallo Images
R. Kelly toe hy in 2009 in Suid-Afrika getoer het. Foto: Fani Mahuntsi/Gallo Images

Selfs ’n hoëprofiel-regsverteenwoordiger kon nie help om die sanger R. Kelly (54) los te kry op aanklagte dat hy oor ’n tydperk van dekades vroue en minderjarige meisies seksueel misbruik het nie.

’n Jurie in Brooklyn in die Amerikaanse deelstaat New York het Kelly Maandag skuldig bevind aan rampokkery en sekshandel ná afloop van ’n ses weke lange verhoor in die federale hof.

Kelly word op 4 Mei 2022 gevonnis en kan ’n minimum vonnis van 10 jaar opgelê word of selfs tot lewenslank agter tralies gevonnis word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos