Ramaphosa as ’n formidabele leier bestempel deur die BBC

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Getty Images
Pres. Cyril Ramaphosa Foto: Getty Images

Die BBC het Vrydag ’n artikel vol lof vir Suid-Afrika se hantering van die Covid-19-krisis gepubliseer waarin pres. Cyril Rama­phosa onder meer as ’n “formidabele leier” bestempel is.

Die nuusdiens se korrespondent in Afrika, Andrew Harding, skryf in ’n meningstuk op bbc.com Ramaphosa is aan die voorpunt van die stryd teen die virussiekte.

Hy het na vore getree as “ ’n formidabele leier – kalm en meelewend, maar diep onder die indruk van die belang van die oomblik”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 171/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.89
+0.1%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,828.93
+0.3%
Silwer
21.66
+0.2%
Palladium
2,018.00
-0.5%
Platinum
947.50
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,496
0.0%
Alle aandele
69,212
0.0%
Hulpbronne 10
71,854
0.0%
Industriële 25
77,093
0.0%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos