Reeksmoordenaar deur skare in Kenia vermoor ná hy ontsnap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Masten Wanjala
Masten Wanjala

’n Erkende reeksmoordenaar is deur ’n skare mense in die weste van Kenia doodgemaak nadat hy uit polisieaanhouding ontsnap het.

Die BBC berig Masten Wanjala (20) is Donderdag by ’n huis in die stad Bungoma deur inwoners opgespoor en doodgemaak.

Dit kom nadat ’n grootskaalse soektog na Wanjala van stapel gestuur is wat erken het dat hy 12 seuns in die bestek van vyf jaar vermoor het. Hy het ook erken hy het hulle bedwelm en in sommige gevalle hul bloed gedrink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.19
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,840.20
-0.0%
Silwer
24.57
+1.7%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,049.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos