Regtegroep gee pad uit Hongkong

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Unsplash/Duan Yichi
Ter illustrasie. Foto: Unsplash/Duan Yichi

Die menseregtegroep Amnestie Internasionaal het Maandag gesê hy sal sy kantore in Hongkong moet sluit, aangesien die veiligheidswet wat China op die stad afgedwing het dit “in effek onmoontlik” maak vir drukgroepe om hul werk te doen sonder die gevaar van vergelding.

Dr. Anjhula Mya Singh Bais, voorsitter van Amnestie Internasionaal se raad, het in ’n verklaring gesê die twee kantore sal teen die einde van die jaar sluit. Volgens haar het die regering se toenemende aanslag vanjaar reeds minstens 35 groepe gedwing om weens die wet te ontbind.

“Die atmosfeer van onderdrukking en voortdurende onsekerheid wat die veiligheidswet skep, maak dit onmoontlik om te weet watter bedrywighede tot strafregtelike optrede kan lei,” het Bais gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.6%
Rand - Pond
21.26
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.40
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,781.89
+0.4%
Silwer
22.38
-2.0%
Palladium
1,758.28
+0.9%
Platinum
943.70
+0.3%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos