Reisverbod gaan Afrika duur te staan kom, sê Cyril in Nigerië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa en sy Nigeriese ampsgenoot, pres. Muhammadu Buhari, Woensdag by Staatshuis in Abuja, die hoofstad van Nigerië.   Foto: Presidensie
Pres. Cyril Ramaphosa en sy Nigeriese ampsgenoot, pres. Muhammadu Buhari, Woensdag by Staatshuis in Abuja, die hoofstad van Nigerië. Foto: Presidensie

Die skade wat baie Afrika-lande sal ly vanweë die reisverbod wat teen hulle ingestel is weens die nuwe Omikron-variant van die koronavirus, sal “aansienlik en langdurig” wees.

So het pres. Cyril Ramaphosa Woensdag in Abuja, die hoofstad van Nigerië, gesê aan die einde van sy staatsbesoek aan dié land.

Hy het op ’n gesamentlike mediakonferensie met pres. Muhammadu Buhari herhaal die reisverbod is nie op wetenskaplike feite gegrond nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,840.60
-0.0%
Silwer
24.53
+1.6%
Palladium
2,058.50
+2.8%
Platinum
1,048.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos